Language / Taal

Kersfees-hande (elektronies versend) (Produkkode: hk2)

Kersfees-hande
Hande wat help en heelmaak

Ons gebruik ons hande daagliks vir allerhande dinge. Soms gebruik ons hulle om te help en heel te maak en soms om stukkend en seer te maak. In Kersfees-hande kyk ons na die rol wat verskillende mense se hande tydens die geboorte van Jesus gespeel het. Die gehoor word uitgedaag om God toe te laat om hul hande tydens Kersfees te gebruik om te help en heel te maak. Die boodskap leen hom daartoe om die vorm van ‘n Kersspel aan te neem. Daar is dus ruim geleentheid om heelwat kinders by die aanbieding te betrek. 

Prys: R 160.00
Aantal:
Webseite www.webdesigner-profi.de
Top