Language / Taal

Groei-goggas (Produkkode: gg)

Groei-goggas
Kleuters leer God en die Bybel ken en liefkry
Outeur: Riana Andersen en Chrissie Kritzinger
Illustrasies: Magriet Brink
Ouderdomsgroep: 5-6 jaar

Groei-goggas begin met 'n oorsig van die evangelie d.m.v. kleure. Die laaste kleur is groen wat oor geestelike groei handel en waarop Groei-goggas fokus. Kleuters speel-speel tot in die wêreld van die Bybel en maak kennis met Bybelse kos, klere en gewoontes. Hulle ontdek dat die Bybel 'n skatkis vol kosbare skatte spesiaal vir hulle is. Hulle leer dat God altyd antwoord as ons bid. Teen die einde van die reeks van sestien lesse behoort kleuters die basiese beginsels van geestelike groei nl. gebed, Bybellees, getuig, sondebelydenis en saamwees as kleuters van God te begryp en uit te leef. Die reeks is vir 5- tot 6-jarige kleuters geskryf, maar kan met sukses vir ouer kinders gebruik word.

Prys: R 350.00
Aantal:
Copyright MAXXmarketing GmbH
JoomShopping Download & Support
Top