Language / Taal

Verkleurmannetjies (Produkkode: vm)

Verkleurmannetjies
Die Evangelie word dmv kleure aan die kleuters oorgedra!
Outeur: Riana Anderson en Chrissie Kritzinger
Illustrasies deur Liesel Bekker
Ouderdomsgroep: 4-5 jaar

Teen die einde van die jaar behoort die kleuters die basiese waarhede van die evangelie goed te begryp. Die lesse is só geskryf dat die ontwikkelingsvlakke van kleuters in ag geneem word. Hulle leer hoofsaaklik deur middel van hulle sintuie, kan nie vir lang tye stilsit nie en neem graag aan aktiwiteite deel. Die reeks is vir 4- tot 5-jarige kleuters geskryf, maar kan met sukses vir sowel ouer kleuters gebruik word.

Prys: R 350.00
Aantal:
Copyright MAXXmarketing GmbH
JoomShopping Download & Support
Top