Language / Taal

Dapper Stappers (Produkkode: ds)

Dapper Stappers
Klein mensies leer Bybelkarakters al stappende!
Outeur: Riana Andersen en Chrissie Kritzinger
Illustrasies: Magriet Brink en Liesel Bekker
Ouderdomsgroep: 3-4 jaar

Kleuters ontmoet Bybelkarakters soos Moses, Josef, Elia en Jona. Saam met die karakters leer hulle meer van God, hulleself en die wêreld waarin hulle begin grootword. Die aanbiedinge is baie verhalend met baie aktiwiteite om die klein mensies te help om 'n lewende belangstelling in God se Woord te ontwikkel. Visuele hulpmiddels en instruksies vir 'n Bybelboks waarin verhale uitgebeeld word, is ingesluit.

Prys: R 350.00
Aantal:
Copyright MAXXmarketing GmbH
JoomShopping Download & Support
Top