Language / Taal

Wikkelwurms (Produkkode: wwe)

Wikkelwurms
Peuters ontdek hoe wonderlik God hulle lyfies en die wêreld rondom hulle gemaak het

Outeurs: Riana Andersen en Chrissie Kritzinger
Illustrasies: Magriet Brink
Ouderdomsgroep: 2-3 jaar

"Twee ogies om God se werk te sien, twee handjies om die Heer te dien, twee oortjies om sy Woord op te vang, twee lippies wat Hom loof met sang, twee voetjies wat sy pad betree en een lewe om aan Hom te gee.” 2- tot 3-jariges ontdek hoe wonderlik God hulle lyfies en die wêreld rondom hulle gemaak het. Deur heerlike bak-en-brou-aktiwiteite word al die sintuie van die kleintjies betrek.

Prys: R 350.00
Aantal:
Copyright MAXXmarketing GmbH
JoomShopping Download & Support
Top