Language / Taal

'n Vrugtefees saam met die Heilige Gees (elektronies aflaaibaar) (Produkkode: vru004)

'n Vrugtefees saam met die Heilige Gees

10 sappige sessies oor die Vrug van die Gees
deur Tania Schultz

’n Fees van Bybelverhale en aktiwiteite oor die lewe van Jesus en sy dissipels vir

•  Ouers om saam met jong kinders te geniet
•  Ouer kinders om self te verslind
•  Ingesluit: Vrug van die Gees Sudoku
•  Aflaaibare PDF dokument
•  Vir 7-12-jariges

Prys: R 300.00
Aantal:
Copyright MAXXmarketing GmbH
JoomShopping Download & Support
Top