Roep Jesus aan (op CD of elektronies aflaaibaar)
17 Liedjies wat saam met KidsXpress-reekse verskyn het is nou beskikbaar in een versameling.
Roep Jesus aan, kan in CD-formaat aangekoop word, of kan elektronies afgelaai word.
Die liedjies kan nou ook deur ouers en kinders tuis geniet word.
Daar is ook ‘n PowerPoint-aanbieding vir elke liedjie vir lekker saamsing tydens Kinderkerk.
Liedjies op die CD sluit o.a. in:
• Eendag word ek groot
• Vry van slawerny
• Josef was ‘n dromer
• Bou-liedjie
• Geskenke rap
• Paasfees-tekenliedjie
• Ahooi-liedjie
• Ek is
• Roep Jesus aan
• Kersfees is ’n Jesusfees
|
|
Respekteer asb. die kopiereg op die musiek deur dit nie ná aankope aan ander te versprei nie. KidsXpress is afhanklik van verkope om met ons werksaamhede voort te gaan.
0 Products | - | R 0.00 |
Go to cart |
Werner and Tania Schultz
Address:
38 Drama Street
Somerset West
7130
South Africa
E-mail:
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tel:
021 852 8645
Office hours:
Tues-Thur: 09:00 - 13:00
Banking Details:
First National Bank [FNB], Somerset West
Account name: KidsXpress
Branch Code: 200-512
Account no: 620 809 36613