’n Handleiding vir die aanbieder en werkboekies vir kinders en bevat: ♦ 24 uitgewerkte programme van 30 tot 45 minute met speletjies ♦ saamgesels-Bybelstudies en visuele hulpmiddels |
In die Kollig ’n Oorsigreeks vanaf Genesis tot 2 Samuel Outeur: Tania Schultz Illustrasies: Magriet Brink Kry ‘n kykie agter die skerms en voor die kameras om die geheelprentjie van die Ou Testament, vanaf Genesis tot 2 Samuel, te ontdek. Ons Bybelfliek gaan die kollig laat val op ’n ware verhaal waar God die hoofkarakter is.
|
||||
Survivor Israel Tesame met In die Kollig, die voorloper tot Survivor Israel ontdek ons in 39 Bybelboeke meer intriges, uitdagings en oorwinnings as wat al die Survivor-deelnemers in 39 dae kan beleef! Survivor Israel is ‘n reeks waarin 9- tot 13-jariges die verhaal van die Ou Testament, vanaf 1 Konings tot Maleagi, ontdek en uitgedaag word om Soul Survivors in God se koninkryk te wees. Welkom by Survivor Israel: Oortree, Oordeel, Oorleef!
|
||||
God se Boek van Wêreldrekords Hierdie reeks is propvol verstommende feite en verhale oor rekords in die natuur, die mens en die wêreld rondom ons wat die kinders in jou groep se oë sal laat rek! ’n Opwindende, kreatiewe benadering om die WOW-wonders uit die Woord by kinders tuis te bring en hulle te laat ontdek:
|
||||
My Blink ID 24 Blink Idees om kinders te help om hul identiteit in Jesus te ontdek en uit te leef. Speel dit los met 'n speletjie wat raakpunte het met die tema van die dag. Praat dit uit in die saamgesels Bybelstudie. Knoop dit vas in die ID-boekie propvol aktiwiteite en Bid dit deur. 'n Blink Idee om te gebruik met kinders in kleingroepe by Jeugaksie, skole, kampe en omgeegroep byeenkomste.
|
||||
Amazing race@kruis Sak neer in die wegspringblokke en begin 'n amazing race met hierdie 24 aksie-belaaide lesse van 30 minute elk wat kinders aanmoedig om voluit aan die Christenwedloop deel te neem. Uitstekend vir gebruik inkleingroepe by skole, Jeugaksie, omgee-groepe en kampe. Op jou merke... gereed... gaan... met speletjies, saamgesels Bybelstudie, visuele hulpmiddels en 'n logboekie vol prettige aktiwiteite.
|
0 Products | - | R 0.00 |
Go to cart |
Werner and Tania Schultz
Address:
38 Drama Street
Somerset West
7130
South Africa
E-mail:
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tel:
021 852 8645
Office hours:
Tues-Thur: 09:00 - 13:00
Banking Details:
First National Bank [FNB], Somerset West
Account name: KidsXpress
Branch Code: 200-512
Account no: 620 809 36613