Language / Taal

God se Boek van Wêreldrekords (Handleiding) (Product Code: wer1)

God se Boek van Wêreldrekords 
Wonderwerke en ander WOW-gebeure uit die Woord
Outeur: Tania Schultz
Illustrasies: Magriet Brink

Hierdie reeks is propvol verstommende feite en verhale oor rekords in die natuur, die mens en die wêreld rondom ons wat die kinders in jou groep se oë sal laat rek! ’n Opwindende, kreatiewe benadering om die WOW-wonders uit die Woord by kinders tuis te bring en hulle te laat ontdek:
God is die wêreld se voorste rekordhouer!

Price: R 240.00
Quantity:
Copyright MAXXmarketing GmbH
JoomShopping Download & Support
Top