Language / Taal

'n Vrugtefees saam met die Heilige Gees (Handleiding + Hulpmiddel CD) (Product Code: vru1)

'n Vrugtefees saam met die Heilige Gees
Jesus en sy vriende wys ons hoe...
Outeur Tania Schultz
Illustrasies: Magriet Brink

7 lesse oor die vrug van die Gees om te help om meer soos Jesus te wees. ’n Handleiding (A4 p 84) met ’n fees van Speletjies, Bybelverhale, Stories en Visuele hulpmiddels. CD met “Groente en vrugte” -lied, van Soekie en die Radikids, ’n Powerpoint-aanbieding by elke les, visuele hulpmiddels in kleur om self uit te druk.

Price: R 300.00
Quantity:
Copyright MAXXmarketing GmbH
JoomShopping Download & Support
Top