Language / Taal

Die kerk Werk Wêreld Wyd (Handleiding + Hulpmiddel CD) (Product Code: kww1)

Die kerk Werk Wêreld Wyd
Duurgekoop, ingeprop en aangeskakel om saam met God in die wye wêreld te werk.
Outeur: Tania Schultz saam met Werner Schultz
Illustrasies: Magriet Brink

Ses lesse uit Handelinge om 7- tot 13-jariges te help om getuies te wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in samaria en tot aan die uihoeke van die wêreld. Deur diè reeks sal kinders ontdek hulle is duurgekoop deur Jesus se kruisdood. Ingeprop in die krag van die Heilige Gees. Aangeskakel om die evangelie te verkondig.

Price: R 300.00
Quantity:
Copyright MAXXmarketing GmbH
JoomShopping Download & Support
Top