Language / Taal

Redding 911 (Handleiding + Hulpmiddel CD) (Product Code: red1)

Redding 911
Help kinders om in Jesus as Redder te glo
Outeur: Tania Schultz
Illustrasies: Magriet Brink

Die nood in die wêreld is groot.  Redding 911 herinner ons almal: die God wat ons dien, is baie groter as ons nood. God het ’n plan vir die noodtoestande van ons lewe. Dit begin by dié Redder, Jesus Christus, wat na hierdie wêreld gestuur word.

’n Reeks uit Lukas om kinders te help om in Jesus, die Redder, te glo.

Price: R 300.00
Quantity:
Copyright MAXXmarketing GmbH
JoomShopping Download & Support
Top