Language / Taal

Droomland (Handleiding + Hulpmiddel CD) (Product Code: dr1)

Droomland
Outeur: Tania Schultz
Illustrasies: Magriet Brink

Pantoffels en pajamas en God se plan vir my lewe

ʼn Reeks vir 7- tot 13-jariges oor die lewe van Josef – van die put tot in die paleis. 

Danie Möller, Leraar van die NG Gemeente Helderberg, skryf oor Droomland: In Droomland gebruik Tania Schultz op meesterlike wyse die verhaal van Josef om ons, saam met ons kinders, deur die sleutelgat van God se plan vir elkeen van ons te laat loer. Ons ontdek ʼn God wat, anders as ons, die groter prentjie sien en ons uitnooi om Hom daarin te volg.  Hierdie diep inhoude word in Droomland duidelike praktiese drome van hoop en uitsien na die plan van God in elke kind se lewe. KidsXpress het ʼn reputasie opgebou vir uitstekende, praktykgerigte materiaal. Na my mening is Droomland ʼn nuwe hoogtepunt!  

Price: R 300.00
Quantity:
Copyright MAXXmarketing GmbH
JoomShopping Download & Support
Top