Language / Taal

Roep Jesus aan (elektronies versend) (Product Code: ROE2)

Roep Jesus aan (elektronies versend)

17 Liedjies wat saam met KidsXpress-reekse verskyn het is nou beskikbaar in een versameling.
Roep Jesus aan, kan in CD-formaat aangekoop word, of kan elektronies afgelaai word.

Die liedjies kan nou ook deur ouers en kinders tuis geniet word.
Daar is ook ‘n PowerPoint-aanbieding vir elke liedjie vir lekker saamsing tydens Kinderkerk.

Liedjies op die CD sluit o.a. in:
• Eendag word ek groot
• Vry van slawerny
• Josef was ‘n dromer
• Bou-liedjie
• Geskenke rap
• Paasfees-tekenliedjie
• Ahooi-liedjie
• Ek is
• Roep Jesus aan
• Kersfees is ’n Jesusfees

 

Price: R 100.00
Quantity:
Copyright MAXXmarketing GmbH
JoomShopping Download & Support
Top