Language / Taal

In die Kollig (Handleiding + Hulpmiddel CD) (Produkkode: kol1)

In die Kollig
’n Oorsigreeks vanaf Genesis tot 2 Samuel
Outeur: Tania Schultz
Illustrasies: Magriet Brink

Kry ‘n kykie agter die skerms en voor die kameras om die geheelprentjie van die Ou Testament, vanaf Genesis tot 2 Samuel, te ontdek. Ons Bybelfliek gaan die kollig laat val op ’n ware verhaal waar God die hoofkarakter is.

Prys: R 260.00
Aantal:
Copyright MAXXmarketing GmbH
JoomShopping Download & Support
Top