Language / Taal

Flammikidz 2 (op CD) (Produkkode: fl2)

KidsXpress is ’n verskaffer van Bybelmedia se Flammikidz 1 en 2 CD’s. Elke CD bevat 5 maklik-saamsing kinderliedjies wat in kinderbediening gebruik kan word. Die teks is Skrifgetrou en help kinderwerkers om Bybelse waarhede aan kinders oor te dra.

Elke liedjie word in die volgende formate op die CD voorsien:

  • ♦  ’n Volledige MP3
  • ♦  ’n Track, sonder die stem van die voorsanger
  • ♦  ’n Video (wmn) met die teks en die track
  • ♦  ’n PowerPoint

 

Flammikidz 2

  1. Ek wil meer en meer (F221)
  2. Heer, U ken my soos geen ander (F219)
  3. Ek soek (F276)
  4. Laat jou lig skyn (F248)
  5. Huppel (F322)
Prys: R 100.00
Aantal:
Copyright MAXXmarketing GmbH
JoomShopping Download & Support
Top