Language / Taal

KidsXpress is ’n verskaffer van Bybelmedia se Flammikidz 1 en 2 CD’s. Elke CD bevat 5 maklik-saamsing kinderliedjies wat in kinderbediening gebruik kan word. Die teks is Skrifgetrou en help kinderwerkers om Bybelse waarhede aan kinders oor te dra.

Elke liedjie word in die volgende formate op die CD voorsien:

  • ♦  ’n Volledige MP3
  • ♦  ’n Track, sonder die stem van die voorsanger
  • ♦  ’n Video (wmn) met die teks en die track
  • ♦  ’n PowerPoint

Flammikidz 1

  1. Ek weet (F27)
  2. Ek kies vir U (F79)
  3. Welkom, welkom (F116)
  4. Jesus, U regeer (F214)
  5. Jesus is die Rots (F213)

R 100.00
KidsXpress is ’n verskaffer van Bybelmedia se Flammikidz 1 en 2 CD’s. Elke CD bevat 5 maklik-saamsing kinderliedjies wat in kinderbediening gebruik kan word.

Flammikidz 2

  1. Ek wil meer en meer (F221)
  2. Heer, U ken my soos geen ander (F219)
  3. Ek soek (F276)
  4. Laat jou lig skyn (F248)
  5. Huppel (F322)

Top