Language / Taal

Connect (Produkkode: cona)

Connect

In hierdie boek kyk ons na die invloed van meer spesifiek skermtegnologie op veral kinders. Die belangrike is dat ons die regte gewoontes moet aankweek om dit gebalanseerd te gebruik. Kinders word begelei om gevare raak te sien en versigtig te wees dat verhoudinge nie benadeel word nie.

Om betekenisvolle konneksies met mense te maak het dit nodig geraak om soms tegnologiese konneksies te breek, sodat ons werklik weer op ons verhoudings met mekaar en met God kan fokus.

Hierdie reeks kan gebruik word deur persone in kinderbediening, onderwysers en ouers. Dit kan gebruik word vir grootgroep- of kleingroep-aanbiedings, asook gesprekspunte vir individuele geselstye. Dit is gerig op kinders tussen die ouderdom 9- tot 13-jaar, aangesien dit die ouderdom is waarop baie kinders deesdae selfone kry, maar kan ook vir ander ouderdomme aangepas word.

Die reeks bestaan uit

Handleiding met sewe Skrifgetroue lesse.
CD met PowerPoint-aanbiedinge en visuele hulpmiddels

Prys: R 225.00
Aantal:
Webseite www.webdesigner-profi.de
Top